Kimberley onder water

Thursday, February 10, 2011

Kimberley was gister onder water ná 'n wolkbreuk. Stormwaterdreins het verstop en die water het opgedam soos op die video. Foto24 fotograaf, Emile Hendricks, het hierdie video geneem.

No comments:

Post a Comment